Blog

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Doen dít voor jy ’n finansiële adviseur aanstel

Ons weet ons het ’n finansiële adviseur nodig wanneer dit by die bestuur van ons geldprodukte kom – die vraag is net hoe om die regte een te kies. Dit is ongetwyfeld een van die belangrikste besluite wat jy moet neem. Die regte keuse kan jou help om jou risiko’s te...

read more...

Dis hoe boedelverrassings vermy kan word

Voor ons oor die noodsaaklikheid van boedelbeplanning praat, kom ons kyk net eers gou na die definisie. Dit is die proses waardeur ’n individu of familie die oordrag van bates reël in afwagting van dood. ’n Boedelplan se doel is om die maksimum hoeveelheid welvaart...

read more...

Só kan jy vir jou kind se graad betaal

In ’n tyd wanneer daar meer werklose as werkende jongmense in Suid-Afrika is, is dit nou belangriker as ooit om ons kinders se toekoms te verseker. Jy wil hulle toerus om bo hul mededingers uit te styg in die wedloop om die min poste wat beskikbaar is, te vul. Die...

read more...

Hoekom is ’n volmag gewild in Suid-Afrika?

’n Volmag, ’n dokument wat ’n persoon in staat stel om ’n ander se regtelike en finansiële sake namens hulle te bestuur, het ’n gewilde dokument in Suid Afrika geword. Dit is ’n regsdokument wat mag verleen aan ’n persoon, bekend as die “agent” of “volmaghouer”, om...

read more...

Trustees moet bewus wees van aanspreeklikheid

Dit is belangrik om die volle omvang van trusteeskap te verstaan aangesien daar ’n risiko van persoonlike aanspreeklikheid is. Ingevolge die nuwe artikel 11A van die Wet, plus regulasies, word daar nou bykomende verpligtinge op trustees geplaas. Hierdie wetgewing is...

read more...

Bedoelbeplanning moet holisties gedoen word

Wanneer ons boedelbeplanning praat, fokus ons op die struktuur en eienaarskap van die bates. Sekere bates kleef aan die persoon terwyl ander in maatskappye, beslote korporasies (BKs) en in trusts lê. Individue kan in hul eie naam handel dryf – met ander woorde ’n...

read more...