Trusts

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Beware of outdated trust deeds!

I don’t think it’s far-fetched to say that our circumstances change constantly, and this can have a significant impact our estate planning. Since trusts often play an important role in our financial planning, it’s equally important to review them...

read more...

Trustees moet bewus wees van aanspreeklikheid

Dit is belangrik om die volle omvang van trusteeskap te verstaan aangesien daar ’n risiko van persoonlike aanspreeklikheid is. Ingevolge die nuwe artikel 11A van die Wet, plus regulasies, word daar nou bykomende verpligtinge op trustees geplaas. Hierdie wetgewing is...

read more...

Besin oor jou maatskappy se struktuur

Baie eenmansake het oor tyd in enorme maatskappye ontaard sonder dat die nodige aandag ooit aan sinvolle besigheidstrukture gegee is. Die korrekte struktuur is van kardinale belang vir jou onderneming se voortbestaan. Die vraag is egter hoe om die regte een te kies....

read more...

Is my trustbates veilig met insolvensie?

Ek wil vandeesweek ’n lesers vraag oor die beskerming wat ’n trust tydens insolvensie bied, behandel. Om insolvent verklaar te word, is die gevolg van ’n situasie waar jou laste jou bates oorskry. Jy kan ’n vrywillige oorgawe bewerkstellig of jou krediteure kan...

read more...

Wend jou trust korrek aan óf . . .

Trusts is ’n wonderlike boedelbeplanningsmeganisme indien dit korrek aangewend word. Een geval waar die gebruik van ’n trust asook trust-administrasie onder die loep kom, is by egskeiding. ’n Leser, wat in die middel van een is, wou van my weet of die bates wat na ’n...

read more...

Het jy ’n alter ego-trust?

Die aanwending van trusts word onder sekere omstandighede steeds aanbeveel wanneer iemand finansiële beplanning doen, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. ‘n Mens moet egter onthou dat bepaalde reëls nagekom moet...

read more...