Retirement

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Dis hoe die nuwe aftreefonds verdeel word

Die hoofdoel van ’n aftreefonds is om ’n stabiele bron van inkomste tydens aftrede te bied. Tog onttrek baie mense hul spaargeld voortydig, wat hul finansiële sekuriteit in die toekoms in gedrang bring. Ramings dui daarop dat jaarliks sowat R78-miljard uit die...

read more...

Hoe bepaal jy nou hoeveel is genoeg vir later?

Dit val my gereeld op dat baie jongmense nie die waarde van aftreebeplanning besef nie. Omdat dit hul houding is dat aftrede iets is waaroor bejaardes praat, versuim hulle om ’n tydjie af te knyp om oor hul aftrede te dink – min wetende dat ’n eenvoudige verandering...

read more...

Met 30 persent druip jy dalk jou aftrede!

Kan jy met aftrede op minder as ’n derde van jou inkomste oorleef? Want dis die werklikheid wat baie werkende mense in die gesig staar. Volgens ’n onlangse opname wat die aftreespaargewoontes van Suid-Afrikaners wat inkomste verdien, ondersoek het, kan die gemiddelde...

read more...

Aftreestrategie noodsaaklik vir eienaars

In die praktyk maak min besigheidseienaars en entrepreneurs voldoende voorsiening vir aftrede, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Baie van hulle beplan om nie amptelik af te tree nie en dus is daar geen voorsiening in...

read more...