Investments

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Diversifikasie – vriend of vyand?

Diversifikasie is 'n breë begrip wat baie aspekte insluit en verteenwoordig, veral ten opsigte van beleggings, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Wat diversifikasie vir beleggers inhou, is een aspek. Of dit moontlik is...

read more...

Geduld is die wagwoord in troebel tye

Ná omtrent vier jaar van skrale en selfs geen opbrengste is beleggers taamlik verward en ontmoedig, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Voorheen het hulle verwag dat hul beleggings al om die ses of sewe jaar moet...

read more...

Beleggers hoef nie wakker te lê nie

Niemand wil snags wakker lê en hulself bekommer dat die waarde van hul beleggings binne dae met tot 40 persent kan daal nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Hoewel beleggers senuweeagtig raak wanneer hulle...

read more...

Vermy emosie in beleggingsbesluite

Aandelemarkte wat wipplank ry, soos nou, dryf beleggers dikwels om emosionele besluite te neem, skryf Pieter Willem, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Met die onlangse styging in die algemene indeks was dit duidelik dat baie mense gespring het om...

read more...

Benodig jou spaarplan ’n finansiële dokter?

Ons het verlede maand oor die risiko-aspek van 'n deeglike finansiële plan gepraat en daarom wil ek vandag by die ander deel, die beleggingselement, stilstaan, skryf Pieter Willem, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Kenners reken minder as vyf...

read more...