Investments

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Asseblief tog net nie kontant nie!

Vir diegene van ons wat nie geskool is in of gereeld met finansiële produkte te doen kry nie, onstaan die vraag dikwels waar om te belê. Soos alle spesialisvelde is die antwoord nie noodwendig simplisties nie en hang dit eerder van verskeie faktore af. Die volgende is...

read more...

Adviseursfooie is nie die Alfa en Omega

Beleggers raak al hoe meer bewus van die kostes wat met beleggings gepaard gaan. Dit is egter nie die enigste maatstaf wat gebruik moet word ten tyde van beleggingsbesluite nie. Ek gaan my stelling op ’n eenvoudig, tog praktiese manier probeer verduidelik. Beleggers...

read more...

Hoe om onsekere tye te navigeer

Die afgelope paar jaar is maar onsekere finansiële tye vir die meeste Suid-Afrikaners, met baie wat sukkel om kop bo water te hou. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. In vandag se rubriek gaan ek nie oor ’n spesifieke...

read more...

Hoekom moet ek in die buiteland belê?

Die verswakking van die rand die afgelope ses maande het baie Suid-Afrikaanse beleggers onrustig gelaat, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Daar word gevra of die rand nog verder kan verswak en wat gaan gebeur indien...

read more...

Aansporing is goeie beleggingsraad

Die grendeltydperk waarin ons vasgevang is, laat ons met baie onsekerhede, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Wie kon dink dat daar ‘n tyd sou kom waarin daar bykans nie ‘n vliegtuig enige plek in die wêreld...

read more...

Wees versigtig waar jy belê

Beleggers soek altyd die grootste opbrengs wat aan die kleinste risiko gekoppel is, maar hoeveel risiko kan ‘n mens bekostig, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. ‘n Pensioentrekker wat my onlangs kom sien...

read more...