Investments

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Werk met ’n plan, nie met beloftes nie

Die miljarde rande wat mense in geldskemas belê, slaan hom stom. Dis nou Nico van Gijsen, ’n bekende in ons bedryf, wat só in sy rubriek skryf. Dit gaan sy verstand te bowe dat ’n skelm met ’n Ponzi-skema meer geld in ’n jaar kry om te belê as die meeste eerlike...

read more...

Work with a plan, not promises

The billions of rands people invest in money schemes leaves him speechless. This is Nico van Gijsen, a well-known figure in our industry, writing in his column. It boggles his mind that a fraudster running a Ponzi scheme can attract more money in a year than most...

read more...

Finansiële nuus vir ‘n voorspoedige nuwe jaar

Met die Kerstyd om die draai, wil ek ‘n paar algemene sake wat almal van ons raak, van nader beskou. Kom ons val sommer met die beleggingsmarkte-deur in die huis. Die afgelope tyd het dit maar broekskeur met beleggingsopbrengste oor ‘n wye front gegaan. Amerikaanse...

read more...

Emosionele beleggings kom teen ’n duur prys

Onstabiliteit in markte – wat gewoonlik volg op natuurrampe, terreuraanvalle en oorloë soos die een tussen Rusland en die Oekraïne – lei tot paniek by beleggers en dan word emosionele besluite dikwels geneem. Ek wil beleggers daarteen maan aangesien dit hul...

read more...