Insurance

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Jou versekeraar kán jou op straat laat sit

Baie mense verkeer onder die wanindruk dat hul versekeraar nie die reg het om hul polis sonder rede te kanselleer nie. Die persepsie is dat dit net gedoen kan word indien iemand ophou om sy premies te betaal, iets verswyg het waarvan die versekeraar moes kennis dra of...

read more...

Wat presies is ’n bybetaling?

Makelaars ontvang gereeld navrae oor die terugbetaling van “bybetalings” of “eerste bedrae betaalbaar” in verband met versekeringspolisse. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Hierdie ontstaan meesal ten opsigte van...

read more...

Korttermynversekering of nie – dit is die vraag

Al ooit die vraag gehoor of korttermynversekering werklik nodig is? Ek het. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Baie mense wat hier instap, peper my daarmee. En hul motivering is telkemale die feit dat hulle kwansuis...

read more...

Huiswerk met huisinhoud bied sekuriteit

Mense is nie altyd ten volle ingelig oor die belangrike aspekte rondom korttermynversekeringseise nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Die meeste vind gewoonlik onder die huisinhoud-, motor- en alle risiko-afdelings...

read more...

Bepaal jou huiseienaarsversekering só

Wanneer dit by huiseienaarsversekering rondom jou fisiese huis kom, is mense dikwels onseker hoe om die vervangingswaarde te bepaal, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Die veronderstelling is gewoonlik dat dit die bedrag...

read more...