Insurance

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

So lyk die werklike koste van onderversekering

Versekerdes word daagliks onverhoeds betrap wanneer hulle ’n eis instel en dan terugvoer ontvang dat hulle kwansuis “onderverseker” is. Al gehoor dat iemand sê hul premies is altyd op datum maar dat die versekeraar nie will betaal wanneer die noodlot tref nie? In die...

read more...

The real cost of underinsurance

Insured individuals are often caught off guard when they file a claim and receive feedback that they are supposedly “underinsured.” Have you ever heard someone say their premiums are always up to date, but the insurer is unwilling to pay when disaster...

read more...

Is jou versekeringspremie onbillik?

Ons by PWM stoei daagliks namens ons kliënte met versekeraars oor onbillike premies, die weiering van eise en die vereistes ten opsigte van risiko-oorsigte. Dit is vir niemand lekker om ’n premieverhoging te kry nie – en beslis nie as ons van dubbelsyfers praat nie....

read more...

Are your insurance premiums unreasonable?

Every day, we at PWM encounter challenges on behalf of our clients as we engage with insurers regarding unfair premiums, claim rejections, and the criteria for risk inspections. Nobody welcomes a rise in premiums, particularly when it reaches double digits. We are...

read more...

Openbaar wesenlike feite aan jou versekeraar

’n Kliënt se dogter se motor is onlangs in Kaapstad gesteel en ons moes hard spook om dit betaal te kry. Hy het wel sy dogter se motor by sy polis gevoeg en die versekeraar het die risiko aanvaar. So wat het fout gegaan? Dit het aan die lig gekom dat die kliënt se...

read more...

Ontmoet jou motor se vriend in tye van nood

Deesdae kan ons weer die pad vat om dinge te doen soos om Namakwaland se blomme te gaan kyk of elders vir vriende en familie te gaan kuier. Die brandstof is peperduur, maar die inperkings het ons opnuut bewus gemaak van hoe bevrydend dit is om ’n blaaskans te geniet....

read more...