General

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Salomo se wysheid help ons vandag nog

Vandag se rubriek bestaan grootliks uit ‘n aantal waardevolle riglyne uit ‘n bron wat dalk vir sommige lesers ‘n verrassing sal wees, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Dié pitkos staan al eeue lank...

read more...

Bedryf ’n gesinsaak op vaste beginsels

Statistieke toon dat net een uit elke tien gesinsondernemings in Suid-Afrika tot in die derde geslag voortbestaan, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Die redes vir dié verskynsel is nie altyd duidelik nie, maar ek sal...

read more...

Die beste struktuur vir jou onderneming

‘n Groot persentasie suksesvolle ondernemings begin as eenvoudige eenmansake, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Van hulle groei oor tyd tot enorme maatskappye sonder dat die nodige aandag aan sinvolle...

read more...

Kontrakte en jou onderneming

Vandag wil ek so bietjie praat oor die belangrikheid van sake-kontrakte en hoekom die Engelse spreekwoord, Prevention is better than cure, baie gepas kan wees, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Indien ondernemings as...

read more...