Finances

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Wat word nou van my buitelandse belegging?

Die onlangse versterking van die rand het menige buitelandse beleggers in ‘n koue sweet laat uitslaan, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Die rand se stormloop teen bykans alle geldeenhede was heeltemal onverwags...

read more...

Egskeiding moet na onafhanklikheid lei

Finansieel gesproke, is die mikpunt van ‘n egskeiding om te verseker dat beide partye hul lewens onafhanklik kan voortsit en herbou, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Dis belangrik om nie oorhaastig op te tree...

read more...

Wees versigtig vir polissmouse

Daar is ‘n groot verskil tussen “polissmouse” en bekwame finansiële beplanners, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Ons ken almal die eerste soort en vir die meerderheid van ons is hulle net ‘n...

read more...

Koop tyd terwyl jy nog kan

Hulle sê tyd wag vir niemand nie en daarom is dit so belangrik om vir jouself tyd te “koop” terwyl jy nog jonk is, skryf Pieter Willem, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Om vroegtydig ‘n deeglike finansiële plan in werking te...

read more...

Begin die jaar met ’n finansiële plan

As jy nie ‘n nuwejaarsvoorneme het nie, wil ek voorstel jy maak joune ‘n deeglike finansiële plan, skryf Pieter Willem, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. So ‘n plan moet uit risiko- en spaarelemente bestaan en hieronder sal ek...

read more...