Finances

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Wat is jou finansiële eindbestemming?

Waarheen is jy, finansieel gesproke, op pad? Die vraag wat elkeen van ons onsself moet vra, is of ons finansieel onafhanklik is. Of, anders gestel, of ons op die pad na finansiële onafhanklikheid is, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in...

read more...

Sleutelpersoonversekering nóú noodsaaklik

'n Maatskappy kan maklik sink wanneer dit 'n sleutelpersoon verloor, maar gelukkig is daar maniere om sulke terugslae te bowe te kom, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Eienaars moet in vandag se ekonomiese...

read more...

Lewenspolisse is nie dieselfde nie

'n Mens hoor dikwels "'n Lewenspolis is 'n lewenspolis – dit betaal uit by dood", skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Indien jy een van die mense is wat só dink, het ek vir jou vandag 'n verrassing. Lewenspolisse is nie...

read more...

Belastingwetgewing dryf finansiële beplanning

Deeglike finansiële beplanning, wat boedelbeplanning insluit, is nie 'n eenmalige oefening in jou leeftyd nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Veranderende wetgewing noodsaak individue en ondernemings om hul planne...

read more...

Doelwitte aan die begin van ’n finansiële jaar

Ons staan op die drempel van 'n nuwe finansiële jaar wat heel waarskynlik baie nuwe uitdagings gaan hê, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Dis gewaarborg om talle verrassings en veranderinge op te lewer wat op elkeen...

read more...

Buitelandse beleggings se impak by dood

Die onlangse versterking van die rand en die invloed daarvan op buitelandse beleggings het gewys waarom ek ten gunste van bate-diversifikasie is wanneer dit by beleggings kom, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Die...

read more...