Finances

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Inkomstebeskerming is ’n sakebeginsel

Geen persoon, insluitende sake-eienaars, is gevrywaar van siekte nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Dit kom net so onverwags soos wat die Iere se Wêreldbeker-nederlaag teen Japan was en daarom glo ek voldoende...

read more...

Emosionele beleggers trap klei

Onstabiliteit in finansiële markte ná terroriste-aanvalle, natuurrampe en politieke woelinge lei dikwels tot paniekerigheid en laat beleggers emosionele besluite neem, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Ekonome maan teen...

read more...

Die toekoms is op entrepreneurskap gebou

Baie jongmense maak eers met die sakewêreld kennis nadat hulle hul sekondêre of tersiêre opleiding voltooi het en die vraag is of dit nie reeds te laat is nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Met die...

read more...

Vroue moet meer as ooit geldwys wees

Die meeste vroue gaan jaarliks vir ‘n volledige mediese ondersoek, maar baie stel ‘n finansiële ondersoek vir ‘n leeftyd uit, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Ten spyte van hul mate van...

read more...

Belê in so bietjie geduld

Beleggingsmarkte het die afgelope drie jaar ‘n behoorlike loesing gekry en baie van ons voel met goeie reg onseker, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Ek wil nie baie tegnies hieroor raak nie, maar eerder...

read more...

Moenie met risikodekking dobbel nie

Hoewel almal se paadjies verskil, is die kanse bitter goed dat jy gekom het waar jy vandag is ná jare se opvoeding, opleiding, beplanning en harde werk, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth Die paradoks van die lewe is...

read more...