Finances

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Hoekom is ’n volmag gewild in Suid-Afrika?

’n Volmag, ’n dokument wat ’n persoon in staat stel om ’n ander se regtelike en finansiële sake namens hulle te bestuur, het ’n gewilde dokument in Suid Afrika geword. Dit is ’n regsdokument wat mag verleen aan ’n persoon, bekend as die “agent” of “volmaghouer”, om...

read more...

Boedelbeplanning en lewensversekering is boeties

Verlede maand het ons stilgestaan by die belangrikheid van ’n finansiële beplanner in jou lewe. Die grootste rede hiervoor is om jou van ’n padkaart te voorsien om die doolhowe bekend as boedel- en aftreeplanning suksesvol te betree. Die belangrikste gedeelte van...

read more...

Moenie jouself inperk met finansiële beplanning nie

Dit is ’n nuwe jaar en dalk tyd vir ’n nuwe perspektief op jou finansiële doen en late – veral met die inperking wat baie van ons tot op die afgrond gedryf het. Ek gaan die bal aan die rol sit en in die volgende drie rubrieke verduidelik hoekom finansiële beplanning...

read more...

Behoorlike bekendmaking verminder jou risiko

In vandag se rubriek praat ons so bietjie oor die belangrikheid van bekendmaking. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Finansiële dienste word deesdae streng gereguleer deur verskeie stukke wetgewing, waarvan die...

read more...

Is jou finansies vet en gesond?

Finansies speel ’n belangrike rol in elke individu en huisgesin se lewe. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. En nét soos met gesondheid, is dit belangrik om van tyd tot tyd roetine-ondersoeke te laat doen om jou...

read more...

Hoe lyk ’n suksesvolle entrepreneur?

Dinge soos ‘n pap ekonomie, politieke onsekerheid, ‘n hoë werkloosheidsyfer, geweldsmisdaad en swak beleggingsopbrengste is genoeg om enigeen mismoedig te maak, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Behalwe dalk...

read more...