Finances

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Só moet kinders hul ouers op oudag ondersteun.

Baie Suid-Afrikaners bevind hulself tans in ’n onverwagte, maar kritieke rol as die finansiële ondersteuners van hul bejaarde ouers. Die kombinasie van ’n moeilike ekonomie en ontoereikende aftreefondse het ’n nuwe werklikheid geskep waar kinders dikwels vir hul ouers...

read more...

Moenie jou geldsake verwaarloos nie!

Geld is een van die belangrikste aspekte in elke individu en huisgesin se lewe – dit is nou maar wors. Daarom, nét soos met jou gesondheid, is dit belangrik om roetine-ondersoeke te laat doen om jou finansiële welstand te bepaal. Indien jy nalaat om dit te doen, is...

read more...

Don’t neglect your financial matters

Money is one of the most important aspects in every individual and household’s life – that’s just the way it is. Therefore, just like with your health, it’s important to undergo routine check-ups to determine your financial well-being. If you...

read more...

Doen dít voor jy ’n finansiële adviseur aanstel

Ons weet ons het ’n finansiële adviseur nodig wanneer dit by die bestuur van ons geldprodukte kom – die vraag is net hoe om die regte een te kies. Dit is ongetwyfeld een van die belangrikste besluite wat jy moet neem. Die regte keuse kan jou help om jou risiko’s te...

read more...

Só kan jy vir jou kind se graad betaal

In ’n tyd wanneer daar meer werklose as werkende jongmense in Suid-Afrika is, is dit nou belangriker as ooit om ons kinders se toekoms te verseker. Jy wil hulle toerus om bo hul mededingers uit te styg in die wedloop om die min poste wat beskikbaar is, te vul. Die...

read more...