Estate Planning

Index

Generic selectors
Exact matches only
Search in title
Search in content
Post Type Selectors
post

Wie is aanspreeklik vir boedelbelasting?

Wanneer ons ’n boedelbeplanning vir ons kliënte doen, is een van die hoofdrywers om boedelbelasting te beperk of – nog beter – te voorkom. Dit is egter nie altyd moontlik nie en in die meeste gevalle is die redelike aanname deur beide adviseurs en kliënte dat die...

read more...

Bestuur jou boedelaanwas só

Vraagstukke rondom die aanwas van ’n boedel maak die hulp van ’n kundige onontbeerlik. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth. Wanneer ’n egpaar skei of een van hulle sterf, ontstaan daar soms probleme met wat as die...

read more...

Boedelbelasting is steeds betaalbaar

Die benoeming van ‘n begunstigde vir die opbrengs van ‘n lewenspolis beteken nie dat die bates uit die boedel van die oorledene verwyder word en sodoende boedelbelasting bespaar nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port...

read more...

Boedel kan onervare eksekuteur troef

‘n Leser wat as die enigste eksekuteur van haar man se boedel aangestel is wil weet of dit normale praktyk is, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth. Dit is R10-miljoen werd en sy is bekommerd sy is nie opgewasse om...

read more...