Ontmoet jou motor se vriend in tye van nood

Deesdae kan ons weer die pad vat om dinge te doen soos om Namakwaland se blomme te gaan kyk of elders vir vriende en familie te gaan kuier. Die brandstof is peperduur, maar die inperkings het ons opnuut bewus gemaak van hoe bevrydend dit is om ’n blaaskans te geniet....

Met 30 persent druip jy dalk jou aftrede!

Kan jy met aftrede op minder as ’n derde van jou inkomste oorleef? Want dis die werklikheid wat baie werkende mense in die gesig staar. Volgens ’n onlangse opname wat die aftreespaargewoontes van Suid-Afrikaners wat inkomste verdien, ondersoek het, kan die gemiddelde...

Is my trustbates veilig met insolvensie?

Ek wil vandeesweek ’n lesers vraag oor die beskerming wat ’n trust tydens insolvensie bied, behandel. Om insolvent verklaar te word, is die gevolg van ’n situasie waar jou laste jou bates oorskry. Jy kan ’n vrywillige oorgawe bewerkstellig of jou krediteure kan...

Boedelbeplanning en lewensversekering is boeties

Verlede maand het ons stilgestaan by die belangrikheid van ’n finansiële beplanner in jou lewe. Die grootste rede hiervoor is om jou van ’n padkaart te voorsien om die doolhowe bekend as boedel- en aftreeplanning suksesvol te betree. Die belangrikste gedeelte van...