Maak seker van jou polisvoorwaardes

Maak seker van jou polisvoorwaardes

Na ‘n onlangse geval waar ‘n versekerde se eis gerepudieer was omdat dit nie binne die bepaalde tyd aangemeld is nie, het ek net weer besef hoe belangrik dit is om die algemene voorwaardes van die poliskontrak te lees.  Dit is gewoonlik nie meer as twee bladsye...