Adviseursfooie is nie die Alfa en Omega

20 May 25
Beleggers raak al hoe meer bewus van die kostes wat met beleggings gepaard gaan. Dit is noodsaaklik om te weet. Dit is egter nie die enigste maatstaf wat gebruik moet word ...

Wêreldmarkte steier, SA Politiek onseker: Wat nou?

10 Apr 25
Die wêreld is deurmekaar en NIEMAND weet wat vorentoe gaan gebeur nie. Aandelemarkte wêreldwyd het wesenlik teruggesak en triljoene van aandeelhouers se geld uitgewis. NEE, jy het nog niks verloor totdat ...

Boedelbereddering het verander: Dit neem tyd

15 Mar 25
As ‘n boedelproses sonder enige haakplekke gevolg word, kan ‘n boedel binne nege tot twaalf maande afgehandel word. Daar is egter deesdae ‘nuwe’ uitdagings wat hierdie proses onbepaald verleng. Voorheen was ...

Wees bewus van finansiële swendelary

10 Feb 25
Daar is toenemende kommer oor finansiële swendels, veral dié wat op sosiale media-platforms voorkom. Die Financial Sector Conduct Authority (FSCA) het onlangs verslae ontvang oor ’n lid van die publiek wat ...

Werk met ’n plan, nie met beloftes nie

12 Dec 24
Die miljarde rande wat mense in geldskemas belê, slaan hom stom. Dis nou Nico van Gijsen, ’n bekende in ons bedryf, wat só in sy rubriek skryf. Dit gaan sy verstand ...

Riglyne vir die bestuur van boedelaanwas

15 Nov 24
Probleme met die aanwas van ’n boedel maak die betrokkenheid van ’n kundige noodsaaklik. Wanneer ’n egpaar skei of een van hulle sterf, kan uitdagings ontstaan met die “aanwasbedeling” – ’n ...

Waak teen verouderde trustaktes

16 Oct 24
Ek dink nie dit is vergesog om te sê dat ons almal se omstandighede deurgaans verander nie en dat dít ’n noemenswaardige invloed op ons boedelbeplanning kan hê. En omdat trusts ...

Wat beteken ‘inbringing’ vir erfgename?

12 Sep 24
In die Suid-Afrikaanse reg is daar ’n reël wat veronderstel dat dit die ouer se bedoeling was dat die kinders eweredig moet erf. Hierdie beginsel word collatio – “inbringing” in Afrikaans ...

Dis hoe die nuwe aftreefonds verdeel word

9 Aug 24
Die hoofdoel van ’n aftreefonds is om ’n stabiele bron van inkomste tydens aftrede te bied. Tog onttrek baie mense hul spaargeld voortydig, wat hul finansiële sekuriteit in die toekoms in ...

So lyk die werklike koste van onderversekering

8 Jul 24
Versekerdes word daagliks onverhoeds betrap wanneer hulle ’n eis instel en dan terugvoer ontvang dat hulle kwansuis “onderverseker” is. Al gehoor dat iemand sê hul premies is altyd op datum maar ...