As deel van ‘n nasionale inisiatief het die Suid-Afrikaanse regering 2G en 3G mobiele netwerke begin uitfaseer om plek te maak vir nuwer tegnologieë soos 4G en 5G. Dit kan toestelle raak wat met versekeringspolisse verband hou, soos voertuigopsporingtoestelle,...