Aan die begin van ‘n nuwe jaar wil ek weer beklemtoon hoe belangrik finansiële beplanning is. Moet dit nie uitstel nie. Finansiële beplanning behels die bestuur van jou geldsake om bepaalde doelwitte te bereik. Dis ’n noodsaaklike proses wat almal behoort te...
The administration of deceased estates is a pleasure when proper estate planning has been done. Without sound planning, things can easily become messy and, in many cases, result in a redistribution agreement. If the heirs cannot reach a consensus, issues may...
Die bereddering van bestorwe boedels is ’n plesier wanneer die boedelbeplanning ordentlik gedoen is. Sonder behoorlike boedelbeplanning kan dit morsig raak en in baie gevalle tot ’n herverdelingsooreenkoms lei. As al die erfgename nie saamstem nie, het jy probleme. Ek...
If I were given a penny each time someone asked me for some “simple” investment advice, I probably would not have had the need to do some investing of my own. It is a simple question, but common belief is that the answer must be complicated. After all, thick books...
Indien ek ’n sent sou ontvang elke keer wanneer iemand my vra vir “eenvoudige” beleggingsadvies, sou ek waarskynlik nie self die behoefte gehad het om te belê nie. Hoewel dit ’n eenvoudige vraag is, heers die algemene opvatting dat die antwoord kompleks behoort te...