Lewenspolisse is nie meer dieselfde nie

Lewenspolisse is nie meer dieselfde nie

‘n Mens hoor dikwels “ ’n Lewenspolis is ‘n lewenspolis – dit betaal uit by dood ”. Indien jy een van die mense is wat só dink, het ek vir jou vandag ’n verrassing. Lewenspolisse is nie ’n een-grootte-pas-almal tipe produk nie en daarom is dit belangrik dat mense en...