Kweek ’n besigheidsin by kinders

Kweek ’n besigheidsin by kinders

’n Eie onderneming is die loopbaan van die toekoms. Dit is noodsaaklik dat ouers hul kinders van vroeg af leer sake doen. Deur hul sakesin te ontwikkel, kan mens hulle ’n waardevolle voorsprong gee. Om op ’n eenvoudige manier te verduidelik wat ’n sake-onderneming nou...