Wend jou trust korrek aan óf . . .
Trusts is ’n wonderlike boedelbeplanningsmeganisme indien dit korrek aangewend word. Een geval waar die gebruik van ’n trust asook trust-administrasie onder die loep kom, is by egskeiding. ’n Leser, wat in ...