Aftreestrategie noodsaaklik vir eienaars
In die praktyk maak min besigheidseienaars en entrepreneurs voldoende voorsiening vir aftrede, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.
Hoekom moet ek in die buiteland belê?
Die verswakking van die rand die afgelope ses maande het baie Suid-Afrikaanse beleggers onrustig gelaat, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.
Beplan deurentyd vir jou aftrede – en bly kalm
Soos ek reeds by verskeie geleenthede genoem het, is beplanning vir jou aftrede een van die hoekstene van enige persoonlike finansiële strategie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur ...
Aansporing is goeie beleggingsraad
Die grendeltydperk waarin ons vasgevang is, laat ons met baie onsekerhede, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.
Risikodekking juis relevant in tye van nood
Die heersende grendeltydperk raak bykans elke Suid-Afrikaner en daar heers grootskaalse verwarring en onsekerheid onder ons, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.
Boedelbelasting is steeds betaalbaar
Die benoeming van ‘n begunstigde vir die opbrengs van ‘n lewenspolis beteken nie dat die bates uit die boedel van die oorledene verwyder word en sodoende boedelbelasting bespaar nie, skryf Pieter ...
Huiswerk met huisinhoud bied sekuriteit
Mense is nie altyd ten volle ingelig oor die belangrike aspekte rondom korttermynversekeringseise nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.
Het jy ’n alter ego-trust?
Die aanwending van trusts word onder sekere omstandighede steeds aanbeveel wanneer iemand finansiële beplanning doen, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.
Hoe lyk ’n suksesvolle entrepreneur?
Dinge soos ‘n pap ekonomie, politieke onsekerheid, ‘n hoë werkloosheidsyfer, geweldsmisdaad en swak beleggingsopbrengste is genoeg om enigeen mismoedig te maak, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in ...
Inkomstebeskerming is ’n sakebeginsel
Geen persoon, insluitende sake-eienaars, is gevrywaar van siekte nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.