Bedoelbeplanning moet holisties gedoen word
Wanneer ons boedelbeplanning praat, fokus ons op die struktuur en eienaarskap van die bates. Sekere bates kleef aan die persoon terwyl ander in maatskappye, beslote korporasies (BKs) en in trusts lê. ...
Boedelbeplanning en lewensversekering is boeties
Verlede maand het ons stilgestaan by die belangrikheid van ’n finansiële beplanner in jou lewe. Die grootste rede hiervoor is om jou van ’n padkaart te voorsien om die doolhowe bekend ...