Wie is aanspreeklik vir boedelbelasting?

27 Jan 23
Wanneer ons ’n boedelbeplanning vir ons kliënte doen, is een van die hoofdrywers om boedelbelasting te beperk of – nog beter – te voorkom. Dit is egter nie altyd moontlik nie ...