Met 30 persent druip jy dalk jou aftrede!
Kan jy met aftrede op minder as ’n derde van jou inkomste oorleef? Want dis die werklikheid wat baie werkende mense in die gesig staar. Volgens ’n onlangse opname wat die ...
Bou jou aftrede met rente op rente Vuur jou aftrede aan met hoë oktaan-branstof
Indien vrae soos wanneer, waar en hoeveel ek vir my aftrede moet spaar jou snags wakker hou, het jy waarskynlik nog nie ’n werkende geldplan nie. Aftreebeplanning, wat noodwendig beleggings insluit, ...