Riglyne vir die bestuur van boedelaanwas
Probleme met die aanwas van ’n boedel maak die betrokkenheid van ’n kundige noodsaaklik. Wanneer ’n egpaar skei of een van hulle sterf, kan uitdagings ontstaan met die “aanwasbedeling” – ’n ...
Waak teen verouderde trustaktes
Ek dink nie dit is vergesog om te sê dat ons almal se omstandighede deurgaans verander nie en dat dít ’n noemenswaardige invloed op ons boedelbeplanning kan hê. En omdat trusts ...
Dis hoe die nuwe aftreefonds verdeel word
Die hoofdoel van ’n aftreefonds is om ’n stabiele bron van inkomste tydens aftrede te bied. Tog onttrek baie mense hul spaargeld voortydig, wat hul finansiële sekuriteit in die toekoms in ...
So lyk die werklike koste van onderversekering
Versekerdes word daagliks onverhoeds betrap wanneer hulle ’n eis instel en dan terugvoer ontvang dat hulle kwansuis “onderverseker” is. Al gehoor dat iemand sê hul premies is altyd op datum maar ...
Sekuriteitsessies op jou verband kan komplikasies by dood veroorsaak
Sekuriteitsessies op verbande kan ’n hele paar slaggate vir die skuldenaar inhou by ontydige dood. Dit gebeur baie dat individue lewenspolisse as sekuriteit sedeer vir skuld of ’n gedeelte van die ...
Direkte buitelandse beleggings en belasting
Individue wat Suid-Afrikaanse inwoners vir belastingdoeleindes is, is belastingpligtig op hulle wêreldwye inkomste. Dit sluit alle kapitaalwins in wat jy genereer as jy ‘n aandeel of ‘n mutual fund teen ‘n ...
Is jou versekeringspremie onbillik?
Ons by PWM stoei daagliks namens ons kliënte met versekeraars oor onbillike premies, die weiering van eise en die vereistes ten opsigte van risiko-oorsigte. Dit is vir niemand lekker om ’n ...
Trustees moet bewus wees van aanspreeklikheid
Dit is belangrik om die volle omvang van trusteeskap te verstaan aangesien daar ’n risiko van persoonlike aanspreeklikheid is. Ingevolge die nuwe artikel 11A van die Wet, plus regulasies, word daar ...
Hoe bepaal jy nou hoeveel is genoeg vir later?
Dit val my gereeld op dat baie jongmense nie die waarde van aftreebeplanning besef nie. Omdat dit hul houding is dat aftrede iets is waaroor bejaardes praat, versuim hulle om ’n ...
Beperkte regte in ’n testament is ’n beperkte begrip
Die doel van ’n testament is om die erflater se wense uiteen te sit sodat daar nie onsekerhede oor die bestemming van sy aardse besittings is nie. Ongelukkig bevat testamente dikwels ...