Wat beteken ‘inbringing’ vir erfgename?

12 Sep 24
In die Suid-Afrikaanse reg is daar ’n reël wat veronderstel dat dit die ouer se bedoeling was dat die kinders eweredig moet erf. Hierdie beginsel word collatio – “inbringing” in Afrikaans ...

Só moet kinders hul ouers op oudag ondersteun.

9 Apr 24
Baie Suid-Afrikaners bevind hulself tans in ’n onverwagte, maar kritieke rol as die finansiële ondersteuners van hul bejaarde ouers. Die kombinasie van ’n moeilike ekonomie en ontoereikende aftreefondse het ’n nuwe ...

Moenie jou geldsake verwaarloos nie!

10 Feb 24
Geld is een van die belangrikste aspekte in elke individu en huisgesin se lewe – dit is nou maar wors. Daarom, nét soos met jou gesondheid, is dit belangrik om roetine-ondersoeke ...

Benoemde begunstigde nuttig om boedelkrediteure af te weer

13 Dec 23
 Moet daar ’n benoemde begunstigde soos ’n testamentêre trust of gade vir jou lewensversekeringspolis wees? Die antwoord hierop sal van geval tot geval verskil, aangesien die individu se omstandighede eers in ...

Dink tweekeer hoe om geld in moeilike tye te spaar

17 Nov 23
Geen mens is opgewasse teen die ekonomie wat druk en die negatiewe nuus waarmee ons daagliks geboelie word nie. Dít lei tot paniek en oorhaastige besluite wat ons later nogmaals straf. ...

Doen dít voor jy ’n finansiële adviseur aanstel

1 Nov 23
Ons weet ons het ’n finansiële adviseur nodig wanneer dit by die bestuur van ons geldprodukte kom – die vraag is net hoe om die regte een te kies. Dit is ...

Dis hoe boedelverrassings vermy kan word

29 Sep 23
Voor ons oor die noodsaaklikheid van boedelbeplanning praat, kom ons kyk net eers gou na die definisie. Dit is die proses waardeur ’n individu of familie die oordrag van bates reël ...

Só kan jy vir jou kind se graad betaal

14 Aug 23
In ’n tyd wanneer daar meer werklose as werkende jongmense in Suid-Afrika is, is dit nou belangriker as ooit om ons kinders se toekoms te verseker. Jy wil hulle toerus om ...

Hoekom is ’n volmag gewild in Suid-Afrika?

7 Jul 23
’n Volmag, ’n dokument wat ’n persoon in staat stel om ’n ander se regtelike en finansiële sake namens hulle te bestuur, het ’n gewilde dokument in Suid Afrika geword. Dit ...

Bedoelbeplanning moet holisties gedoen word

15 May 23
Wanneer ons boedelbeplanning praat, fokus ons op die struktuur en eienaarskap van die bates. Sekere bates kleef aan die persoon terwyl ander in maatskappye, beslote korporasies (BKs) en in trusts lê. ...