Ontmoet jou motor se vriend in tye van nood
Deesdae kan ons weer die pad vat om dinge te doen soos om Namakwaland se blomme te gaan kyk of elders vir vriende en familie te gaan kuier. Die brandstof is ...
Met 30 persent druip jy dalk jou aftrede!
Kan jy met aftrede op minder as ’n derde van jou inkomste oorleef? Want dis die werklikheid wat baie werkende mense in die gesig staar. Volgens ’n onlangse opname wat die ...
Is my trustbates veilig met insolvensie?
Ek wil vandeesweek ’n lesers vraag oor die beskerming wat ’n trust tydens insolvensie bied, behandel. Om insolvent verklaar te word, is die gevolg van ’n situasie waar jou laste jou ...
Bou jou aftrede met rente op rente Vuur jou aftrede aan met hoë oktaan-branstof
Indien vrae soos wanneer, waar en hoeveel ek vir my aftrede moet spaar jou snags wakker hou, het jy waarskynlik nog nie ’n werkende geldplan nie. Aftreebeplanning, wat noodwendig beleggings insluit, ...
Boedelbeplanning en lewensversekering is boeties
Verlede maand het ons stilgestaan by die belangrikheid van ’n finansiële beplanner in jou lewe. Die grootste rede hiervoor is om jou van ’n padkaart te voorsien om die doolhowe bekend ...
Moenie jouself inperk met finansiële beplanning nie
Dit is ’n nuwe jaar en dalk tyd vir ’n nuwe perspektief op jou finansiële doen en late – veral met die inperking wat baie van ons tot op die afgrond ...
Jou versekeraar kán jou op straat laat sit
Baie mense verkeer onder die wanindruk dat hul versekeraar nie die reg het om hul polis sonder rede te kanselleer nie. Die persepsie is dat dit net gedoen kan word indien ...
Wend jou trust korrek aan óf . . .
Trusts is ’n wonderlike boedelbeplanningsmeganisme indien dit korrek aangewend word. Een geval waar die gebruik van ’n trust asook trust-administrasie onder die loep kom, is by egskeiding. ’n Leser, wat in ...
Asseblief tog net nie kontant nie!
Vir diegene van ons wat nie geskool is in of gereeld met finansiële produkte te doen kry nie, onstaan die vraag dikwels waar om te belê. Soos alle spesialisvelde is die ...
Hoe om onsekere tye te navigeer
Die afgelope paar jaar is maar onsekere finansiële tye vir die meeste Suid-Afrikaners, met baie wat sukkel om kop bo water te hou. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële ...