Koop tyd terwyl jy nog kan

Hulle sê tyd wag vir niemand nie en daarom is dit so belangrik om vir jouself tyd te “koop” terwyl jy nog jonk is, skryf Pieter Willem, stigter van PWM Financial ...

Verseker jy vermy hierdie slaggate

Vandag wil ek praktiese raad gee oor hoe om slaggate in jou versekering te indentifiseer en te vermy, skryf Pieter Willem, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth.

Benodig jou spaarplan ’n finansiële dokter?

Ons het verlede maand oor die risiko-aspek van ‘n deeglike finansiële plan gepraat en daarom wil ek vandag by die ander deel, die beleggingselement, stilstaan, skryf Pieter Willem, stigter van PWM ...

Begin die jaar met ’n finansiële plan

As jy nie ‘n nuwejaarsvoorneme het nie, wil ek voorstel jy maak joune ‘n deeglike finansiële plan, skryf Pieter Willem, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth.