Emosionele beleggers trap klei

Onstabiliteit in finansiële markte ná terroriste-aanvalle, natuurrampe en politieke woelinge lei dikwels tot paniekerigheid en laat beleggers emosionele besluite neem, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port ...

Boedel kan onervare eksekuteur troef

‘n Leser wat as die enigste eksekuteur van haar man se boedel aangestel is wil weet of dit normale praktyk is, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in ...

Wees versigtig waar jy belê

Beleggers soek altyd die grootste opbrengs wat aan die kleinste risiko gekoppel is, maar hoeveel risiko kan ‘n mens bekostig, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port ...

Die toekoms is op entrepreneurskap gebou

Baie jongmense maak eers met die sakewêreld kennis nadat hulle hul sekondêre of tersiêre opleiding voltooi het en die vraag is of dit nie reeds te laat is nie, skryf Pieter ...

Trustwetgewing is daar nie

Mense wend trusts vir ‘n wye verskeidenheid doeleindes aan, al ken of verstaan hulle dikwels nie die regsreëls wat van toepassing is nie, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial ...

Vroue moet meer as ooit geldwys wees

Die meeste vroue gaan jaarliks vir ‘n volledige mediese ondersoek, maar baie stel ‘n finansiële ondersoek vir ‘n leeftyd uit, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port ...

Belê in so bietjie geduld

Beleggingsmarkte het die afgelope drie jaar ‘n behoorlike loesing gekry en baie van ons voel met goeie reg onseker, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth.

Vermy ’n morsige boedel met goeie beplanning

Die bereddering van bestorwe boedels is ‘n plesier wanneer die boedelplanning ordentelik gedoen is, skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Financial Management in Port Elizabeth.