Adviseursfooie is nie die Alfa en Omega

Beleggers raak al hoe meer bewus van die kostes wat met beleggings gepaard gaan. Dit is egter nie die enigste maatstaf wat gebruik moet word ten tyde van beleggingsbesluite nie. Ek ...

Bestuur jou boedelaanwas só

Vraagstukke rondom die aanwas van ’n boedel maak die hulp van ’n kundige onontbeerlik. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.

Hoe om onsekere tye te navigeer

Die afgelope paar jaar is maar onsekere finansiële tye vir die meeste Suid-Afrikaners, met baie wat sukkel om kop bo water te hou. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële ...

Wat presies is ’n bybetaling?

Makelaars ontvang gereeld navrae oor die terugbetaling van “bybetalings” of “eerste bedrae betaalbaar” in verband met versekeringspolisse. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.

Behoorlike bekendmaking verminder jou risiko

In vandag se rubriek praat ons so bietjie oor die belangrikheid van bekendmaking. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.

Is jou finansies vet en gesond?

Finansies speel ’n belangrike rol in elke individu en huisgesin se lewe. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.

Hoe om bates binne die huwelik te verdeel

Terwyl verloofdes op troureëlings fokus, skeep hulle baie keer die aspek van bateverdeling binne die huwelik af. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.

Korttermynversekering of nie – dit is die vraag

Al ooit die vraag gehoor of korttermynversekering werklik nodig is? Ek het. Skryf Pieter Willem Moolman, stigter van PWM Finansiële Bestuur in Port Elizabeth.